ICO werk graag saam met verskeie instansies aan die verdieping, uitbou en verryking van die onderwys in Suid-Afrika. Christen onderwysers en onderwysinstansies oor die wêreld heen het reeds groot werk gedoen in die ontwikkeling van die onderwys as ‘n wetenskap. Gaan besoek gerus die volgende medewerkers se webtuistes om meer oor hulle werk en bydraes te wete te kom.