Graad 7 kurrikulum
Biblioteek
Afrikaans
- Voldoen aan die KABV leeruitkomste soos deur DBO vereis en met ekstra leerinhoud verryk.
- Uitgangspunte t.o.v. tale:
- God skep deur sy Woord.
- Die Woord het ook mens geword in Jesus Christus (Joh. 1:14).
- Die mens is na die beeld van God geskape, m.a.w daar is onderskeid tussen die taal van diere en die taal van die mens (Gen. 1:26).
Afrikaans
Antwoordgids
- Antwoordgids vir modules: graad 4 – 7.
- ‘n Voorgestelde skoolgebasseerde assessering en eksamen sowel as die assesseringsprogram vir elke graad word ook verskaf.
- Voorbeeldvraestel gegee.
- Die lengte van tekste (kreatiewe skryfwerk) asook voorgestelde lengte van luister- en leestekste word verskaf.
- Ook voorgestelde rubrieke vir lees, mondelinge-, kreatiewe- asook transaksionele skryfwerk.
Sosiale Wetenskappe
- Voldoen aan die KABV leeruitkomste soos deur DBO vereis en is met ekstra leerinhoud verryk.
- Die handboek dek ʼn aantal aspekte van God se skepping en die menslike vermoëns om dit te benut, dus hoe om natuur in kultuur te omskep.
Sosiale Wetenskappe
Onderwysergids
- Onderwysergids wat dien as memorandum vir alle vrae van elke aktiwiteit in die graad 4 – 7 handboeke.
- Die gids bied ook voorstelle hoe aktiwiteite voltooi moet word.
- Riglyne word ook gebied vir leerders wat navorsing moet doen, veral waar daar van die internet gebruik gemaak word.
Natuurwetenskap
- Voldoen aan die KABV leeruitkomste soos deur DBO vereis en is met ekstra leerinhoud verryk.
- Die handboek dek ʼn aantal aspekte van God se skepping en die menslike vermoëns om dit te benut, dus hoe om natuur in kultuur te omskep.
- God gee in sy Woord duidelike opdragte oor hoe en met watter doel sy skepping gebruik moet word.
Tegnologie
- Voldoen aan die KABV leeruitkomste soos deur DBO vereis.
- Dit is met ekstra inhoud verryk.