Teken In
Blog
Lede Bydraes
Teken In
Blog
Lede Bydraes
Pretoria Noodhulp 24 Augustus 2024 (10:00-12:00)

Pretoria Noodhulp 24 Augustus 2024 (10:00-12:00)

- +
Voeg by mandjie
Uitverkoop

Die bedrag betaalbaar bevestig jou noodhulpkursus en praktiese sessie soos per die datum by die produk naam. Jou betaling gee ook vir jou toegang tot die aanlyn materiaal.

Die kursus word soos volg aangebied:- Hierdie bespreking is vir ‘n 2 uur inligting- en praktiese oefensessie in Pretoria.

- Die teoretiese aspek van die kursus sal aanlyn voltooi word.

Daar is Video’s, opdragte en ‘n finale assessering wat apart van die praktiese sessie, aanlyn ingedien moet wees.

- Sertifikate word elektronies per epos nadat jy suksesvol die kursus voltooi het, gestuur.


* Maak asb. seker dat jy hierdie sessie bywoon! Indien jy die sessie mis sonder kennis sal daar ‘n R200 fooi gehef word om ‘n ander sessie te bespreek.

* 'n admin fooi van R50 word gehef indien die kursusdatum voor die praktiese sessie verander word.

20 Maart 2024

Wanneer om kinders se oë en ore te toets



Liesel Brummer

Departementshoof grondslagfasestudies Aros

13 Maart 2024

Skoolbeheerliggaam-verkiesings



Deon Lerm

Constanze van der Walt

Fedsas

6 Maart 2024

Praktiese onderwys – ’n onmisbare skakel in die vorming van voorgraadse studenteonderwysers

Dr Maretha Steyn

Departementshoof BEd

Akademia

28 Februarie 2024

Generasie Z se leervoorkeure




Johan Koekemoer

Hoof: onderrig en leer

Skoleondersteuningsentrum


21 Februarie 2024

Die onderwyser se werkslading begrond vanuit die PAM dokument


Dr Carolien van Heerden

Skoolhoof

Laerskool Magalieskruin


14 Februarie 2024

Assessering in die klaskamer




Mev Olga Channing

Departementshoof

Senior en VOO-fasestudie

Aros

7 Februarie 2024

Die eerste goue 1000 dae in ’n kind se lewe


Dr Melody de Jager

Opvoedkundige spesialis

Mindmoves Instituut


31 Januarie 2024

Hoe lyk jou skool se kliëntediens



Chantal Swart

Bemarkingsbestuurder

Soltech


17 Januarie 2024

Gemeenskappe kry die skole wat hulle verdien


Mnr Paul Sauer

Uitvoerende hoof

SAOU


Instituut vir Christelike Onderwys


Al ons nuus op een plek
Vereiste veld!
Vereiste veld!

KOPIEREG © 2024. Alle Regte Voorbehou. 

Webtuiste deur: Cloudstream Funnels

Jou mandjie is leeg Gaan voort
Inkopie Mandjie
Subtotaal:
Afslag 
Afslag 
Sien Besonderhede
- +
Uitverkoop