Teken In
Blog
Lede Bydraes
Teken In
Blog
Lede Bydraes

5 April 2022

Onderwyser-seminaar

Christelike onderwys beteken ook deurlopende groei.

“En hy sal wees soos ‘n boom wat geplant is by waterstrome, wat sy vrugte gee op sy tyd en waarvan die blare nie verwelk nie: en alles wat hy doen, voer hy voorspoedig uit.”

ICO-skole se onderwysers streef daarna om voortdurend te groei om so vrugte te dra wat tot heil van die gemeenskappe en die kinders aan hul toevertrou mag dien. Hul pak hul taak aan met die oortuiging dat Christene, as deel van ons skeppings-opdrag en dankbaarheidslewe, alles met uitnemendheid sal doen - soos vir Christus.

Die doel van die jaarlikse seminare is:

• Om geestelik te groei

• Bevordering van onderlinge kontak tussen ICO skole

• Toerusting van onderwysers vir toepassing van reformatoriese onderrig in praktyk.

• Toerusting van ouers en skool bestuurslede met bestuursvaardighede en beginselgronde wat nodig is om uitnemende skole daar te stel.

• Bou aan gedeelde visie van Reformatoriese Onderwys.


Wat word aangebied?

• Aanbiedings en werksessies in die program se temas is bepaal aan die hand van behoeftes wat deur skole uitgespreek is.


Hoe word dit gedoen?

• Deur gesamentlike Bybelstudie

• Deur ‘n kernlesing aan te bied

• Deur parallelle aanbiedings en werksessies

• Deur heerlik saam te kuier en te eet

foto's van vorige seminare

Raak deel of vind meer uit

20 Maart 2024

Wanneer om kinders se oë en ore te toets



Liesel Brummer

Departementshoof grondslagfasestudies Aros

13 Maart 2024

Skoolbeheerliggaam-verkiesings



Deon Lerm

Constanze van der Walt

Fedsas

6 Maart 2024

Praktiese onderwys – ’n onmisbare skakel in die vorming van voorgraadse studenteonderwysers

Dr Maretha Steyn

Departementshoof BEd

Akademia

28 Februarie 2024

Generasie Z se leervoorkeure




Johan Koekemoer

Hoof: onderrig en leer

Skoleondersteuningsentrum


21 Februarie 2024

Die onderwyser se werkslading begrond vanuit die PAM dokument


Dr Carolien van Heerden

Skoolhoof

Laerskool Magalieskruin


14 Februarie 2024

Assessering in die klaskamer




Mev Olga Channing

Departementshoof

Senior en VOO-fasestudie

Aros

7 Februarie 2024

Die eerste goue 1000 dae in ’n kind se lewe


Dr Melody de Jager

Opvoedkundige spesialis

Mindmoves Instituut


31 Januarie 2024

Hoe lyk jou skool se kliëntediens



Chantal Swart

Bemarkingsbestuurder

Soltech


17 Januarie 2024

Gemeenskappe kry die skole wat hulle verdien


Mnr Paul Sauer

Uitvoerende hoof

SAOU


Instituut vir Christelike Onderwys


Al ons nuus op een plek
Vereiste veld!
Vereiste veld!

KOPIEREG © 2024. Alle Regte Voorbehou. 

Webtuiste deur: Cloudstream Funnels

Jou mandjie is leeg Gaan voort
Inkopie Mandjie
Subtotaal:
Afslag 
Afslag 
Sien Besonderhede
- +
Uitverkoop